Waterpoloklub in pretoria

Waterpoloklub in pretoria

Bepalings vir 2025 nou beskikbaar

Wie is Ons?

Clydesdale Waterpoloklub gee seuns die geleentheid om hierdie sport met afrigting binne klubverband te beoefen.

Personeel

Philip van Emmenis

Hoof van Waterpolo
NTS – Spanbestuurder
Onderwyser by die Afrikaanse Hoër Seunskool

Juan-Claud Tribelhorn

Hoofafrigter
NTS – Afrigter

Ferdi Postma

Hulp-afrigter
Hoof van Watersport by die Afrikaanse Hoër Seunskool

Ricaldo Stiglingh

Hulp-afrigter
NTS – Afrigter

Terry Downes

Hulp-afrigter
Voormalige SA-Afrigter en SA-speler

Ronan Perring

Hulp-afrigter
NTS – Afrigter

Deighton van der Wissel

Hulp-afrigter

Philip van Emmenis

Hoof van Waterpolo

NTS – Spanbestuurder

Onderwyser by die Afrikaanse Hoër Seunskool

Juan-Claud Tribelhorn

Hoofafrigter

NTS – Afrigter

Ricaldo Stiglingh

Hulp-Afrigter

NTS – Afrigter

Ronan Perring

Hulp-Afrigter

NTS – Afrigter

Ricardo Rebelo

Hulp-Afrigter

Deighton van der Wissel

Hulp-Afrigter

Ferdi Postma

Hulp-afrigter

Hoof van Watersport by die Afrikaanse Hoër Seunskool

Terry Downes

Hulp-afrigter

Voormalige SA-Afrigter en SA-speler

Philip van Emmenis

Hoof van Waterpolo

NTS – Spanbestuurder

Onderwyser by die Afrikaanse Hoër Seunskool

Juan-Claud Tribelhorn

Hoofafrigter

NTS – Afrigter

Onderwyser by die Afrikaanse Hoër Seunskool

Ferdi Postma

Hulp-afrigter

Hoof van Watersport by die Afrikaanse Hoër Seunskool

Terry Downes

Hulp-afrigter

Voormalige SA-Afrigter en SA-speler

Ricaldo Stiglingh

Hulp-Afrigter

NTS – Afrigter

Ronan Perring

Hulp-Afrigter

NTS – Afrigter

Deighton van der Wissel

Hulp-Afrigter

Personeel

Wie kan inskakel?

Alhoewel Clydesdale Waterpoloklub hoofsaaklik gerig is op onder 10- en 13-jarige seuns (graad 4 tot 7) kan ‘n spesiale reëling getref word om jonger seuns te akkommodeer.

Vaardighede en benodighede

Klublede moet kan swem. Indien ‘n speler swemlesse nodig het, kan u gerus die volgende webtuiste besoek.

‘n Klublid moet sy eie swembroeke (verkieslik speedo’s) en handdoeke voorsien. ‘n Swembril is opsioneel.

Ons Program

‘n Oefensessie (waterfiksheid en vaardighede) duur 60 tot 90 minute.

Die program is onderhewig aan verandering omdat die fasiliteite met Affie-waterpolo gedeel word. Wysigings aan die program sal vroegtydig aan ouers gekommunikeer word. 

TYE VIR KWARTAAL 1

Januarie-Maart

Dinsdag: 18h30 – 19h30
Donderdag: 18h30 – 19h30

Indien daar wysigings aan die skedule is sal dit vroegtydig aan die ouers op WhatsApp gekommunikeer word.

In siklus 1 sal daar gefokus word op die basis van waterpolo. Die speler se liggaamsposisie is een van die belangrikste aspekte van die sport en sal deeglik ingeoefen word. Die eerste deel van ons program fokus op algehele beweeglikheid in die water.

In hierdie siklus se oefening sal daar gebou word op wat reeds in siklus 1 se sessies geoefen word. Balvaardighede kry aandag tydens hierdie fase.

Om die bal in die net te gooi is die hoofdoel van waterpolo en iets wat die spelers die meeste geniet. In hierdie siklus se sessies sal die verskillende tegnieke geoefen word om ‘n doel tydens ‘n wedstryd aan te teken. Oefeninge sal begin met elementêre vaardighede en stelselmatig meer kompleks en uitdagend word.

Die beste manier om waterpolo te leer speel, is om die vaardighede in konteks uit te leef. In hierdie siklus sal wedstrydgebaseerde oefeninge gebruik word om die spelers se vaardighede te verbeter. Die oefeninge sal oorvloei na wedstryde waar die spelers met mekaar kan kompeteer.

KOMENDE BEPALINGS EN AKTIWITEITE

Kwartaal Begin Kwartaal Eindig Weke Toernooie Bepalings Ander Kyk uit vir...
16 JAN
16 MRT
10

JUNIOR WARRIORS
SAHETI SUMMER FESTIVAL
KEPS-TOERNOOI

VRIENDSKAPLIKE BEPALINGS (Onbevestig)

AFFIES SE WERKSWINKEL VIR LAERSKOOLSEUNS

4 APR
30 MEI
8
WINTERLIGA
AFFIES OPEDAG
23 JUL
21 SEP
9

JAKARANDA TOERNOOI
RICK WILSON TOERNOOI

WINTERLIGA
9-MAN LIGA

NTS-PROEWE

1 OKT

16 NOV

7

SAINTS INVITATIONAL
STAYERS TOERNOOI
WILLY CASTLE TOERNOOI

VRIENDSKAPLIKE BEPALINGS (Onbevestig)

IPT-TOERNOOI

2024 Kwartaal 1

16 JAN – 16 MRT
10 Weke 

Tournooie:
Junior Warriors
SAHETI Summer Festival
KEPS-Toernooi

Vrienskaplike Bepalings (Onbevestig)

Kyk uit vir…
Affies se Werkswinkel vir Laerskoolseuns

2024 Kwartaal 2

4 APR – 30 MEI
8 Weke 

Kyk uit vir…
Winterliga
Affies Opedag

2024 Kwartaal 3

23 JUL – 21 SEP
9 Weke

Toernooie:
Jakaranda Toernooi
Rick Wilson Toernooi

Kyk uit vir…
Winderliga
9-Man Liga

2024 Kwartaal 4

1 OKT – 16 NOV
7 Weke

Toernooie:
Saints Invitational
Stayers Toernooi
Willy Castle Toernooi

Vrienskaplike Bepalings (Onbevestig)

Kyk uit vir…
IPT-Toernooi

DAGDATUMTYDAKTIWITEITGASHEERPLEKINFOGPS
Vrydag2023/11/03Willy Castle (o/11)
Saterdag2023/11/04Bepaling VS KEPS O/13 (1&2)
Saterdag2023/11/11Bepaling VS KEPS O/13 (1&2)
Saterdag2023/11/18Bepaling VS KEPS O/13 (1&2)
Vrydag
2023/11/03
Willy Castle (o/11)
Saterdag
2022/11/04
Bepaling VS KEPS O/13 (1&2)
Saterdag
2022/11/11
Bepaling VS KEPS O/13 (1&2)
Saterdag
2022/11/18
Bepaling VS KEPS O/13 (1&2)

Wat is die koste vir 2025?

OPSIE 1

Kwartaallikse betaling

Kwartaallikse betaling

R250.00 – Jaarlikse lidmaatskapfooi (wanneer speler ingeskryf word)

Kwartaal 1
R650.00
Kwartaal 2
R650.00
Kwartaal 3
R650.00
Kwartaal 4
R650.00

*Hierdie kostes sluit nie kostes vir toernooie en SSA-fooie in nie. 

15% korting sal gegee word vir lede wie se gelde vir die jaar ten volle betaal is teen 1 Februarie 2025.

Indien spelers aansluit by die klub in die middel van ‘n kwartaal sal daar korting gegee word op grond van die hoof van Clydesdale Waterpoloklub se diskressie.

OPSIE 2

Jaarlikse betaling

 

Korting word toegestaan indien die volle bedrag voor die einde van die eerste kwartaal vereffen is.

R150.00 – Jaarlikse lidmaatskapfooi (wanneer speler ingeskryf word)

Kwartaal 1
R1800.00 – Klubfooi

*Hierdie kostes sluit nie kostes vir toernooie en SSA-fooie in nie.

Kontak ons

NTS WATERPOLO

Sien hiermee die datums vir NTS se proewe vanjaar. Ons hoop om al ons seuns daar te sien.

Ander Skakels