Clydesdale Hoodie

R450.00

Amptelike hoodie vir die Clydesdale Waterpoloklub

 

Daar sal datums aangekondig word wanneer bestellings eenmalig gedoen kan word. Neem asb kennis dat daar ‘n wagtydperk van 3-4 weke is voor die item afgelewer sal word. Sou daar ‘n enkelbestelling gedoen word sal daar ‘n bykomende fooi gevra word vir die vervoer van die swembroek.