Clydesdale Waterpoloswembroek
R400.00
Volgende besteldatum: 9 Mei 2022
Amptelike waterpoloswembroek vir die Clydesdale Waterpoloklub
Noupassend, duursaam en gemaklik
Dubbelgevoer met spesiale swemdragvoering
Poliëster/PBT-mengsel, chloorbestand en bied UV/SPF 50plus-beskerming
Verskaf deur:
Inligting rakende die bestelling
Daar sal datums aangekondig word wanneer bestellings eenmalig gedoen kan word. Neem asb kennis dat daar ‘n wagtydperk van 3-4 weke is voor die item afgelewer sal word. Sou daar ‘n enkelbestelling gedoen word sal daar ‘n bykomende fooi gevra word vir die vervoer van die swembroek.
Grootte van die swembroek
Dit is belangrik dat die speler die korrekte grootte bestel. Let daarop dat die item nie vervang sal kan word as die grootte verkeerdelik bestel is nie. Gebruik die gids wat deur Drenched verskaf word om die mates te bepaal voor die bestelling geplaas word.
Mates | Grootte | ||||||||
26 | 28 | 30 | 32 | 34 | 36 | 38 | 40 | 42 | |
Heup (cm) | 65 – 70 | 70 – 75 | 75 – 80 | 80 – 85 | 85 – 90 | 90 – 95 | 95 – 100 | 100 – 105 | 105 – 110 |
Mates (Heup) | |||||||||
26 (65 – 70cm) | 28 (70 – 75cm) | 30 (75 – 80cm) | 32 (80 – 85cm) | 34 (85 – 90cm) | 36 (90 – 95cm) | 38 (95 – 100cm) | 40 (100 – 105cm) | 42 (105 – 110cm) |