Clydesdale Waterpoloswembroek (‘speedo’)

R400.00

Inligting rakende die bestelling

Daar sal datums aangekondig word wanneer bestellings eenmalig gedoen kan word. Neem asb kennis dat daar ‘n wagtydperk van 3-4 weke is voor die item afgelewer sal word. Sou daar ‘n enkelbestelling gedoen word sal daar ‘n bykomende fooi gevra word vir die vervoer van die swembroek.

Grootte van die swembroek

Dit is belangrik dat die speler die korrekte grootte bestel. Gebruik die gids wat deur Drenched verskaf word om die mates te bepaal voor die bestelling geplaas word.

Webwerf ontwerp deur Digital 10
Webwerf ontwerp deur
Digital 10